Brekfis met Kaunda; skilderye wat blom; en Hector Pieterson, 45 ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Brekfis met Kaunda; skilderye wat blom; en Hector Pieterson, 45 jaar later

NUUSBRIEF: 19 JUNIE 2021

Goeiemôre vriende

Buiten ons drie topstories van Jeremy Seekings en Nicoli Nattrass (https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2021-06-17-entstowwe-wat-n-deurmekaarspul/) (oor die entstof-deurmekaarspul), Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-06-18-wayne-duvenhage-en-outa-n-stem-vir-die-gatvol-belastingbetaler/) (oor Wayne Duvenhage van Outa), en Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-06-17-cyril-se-krag-besluit-bewaar-die-skyn-van-ideologiese-vyandigheid/) (oor pres. Cyril Ramaphosa se krag-besluit), is hier ses ander moetlees-aanbevelings:

Trots op die Boere, sê Kenneth Kaunda (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-06-17-trots-op-die-boere-s-kk/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X