Tamaties op die vensterbank, koejawel-mojito’s en die wonder...

SONDAG MET ANNELIESE

Tamaties op die vensterbank, koejawel-mojito’s en die wonder van insekte

NUUSBULLETIN: 20 Junie 2020

Goeiemôre liewe vriende

Dit tref my nou die dag hoe my huis verander het sedert die Groot Inperking van Maart 2020, en ek wonder hoeveel van julle dit ook ervaar.

Soos ons gewoond geraak het aan 'n nuwe manier van leef met net jouself, of jouself en jou onmiddellike familie, het dit grense tussen voorkamers en agterkamers laat wegsmelt. En so ook die lyn tussen privaat ruimtes en voorheen semi-gedeelde ruimtes (soos sitkamers en eetkamers waar daar onthaal is). Buite is nou die nuwe binne. Die plek waar jy nou saam met gaste kuier, is die stoep, die tuin of lapa...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.