×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
PW se Rooi Gevaar, katoolse stryd op TV, en kinders by dosyne

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

PW se Rooi Gevaar, katoolse stryd op TV, en kinders by dosyne

NUUSBRIEF: 26 JUNIE 2021

Goeiemôre vriende

Soos elke Saterdag, hiermee ons aanbevelings vir 'n paar van ons lekkerste stories van die week.

Buiten ons drie topstories van Erika Gibson (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-24-duur-opknapping-van-militre-hospitale-ploeter-voort--en-weermag-swyg/) (oor die weermag wat swyg oor die opknap van militêre hospitale), Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-24-eskom-besteel-bevark-ondermyn/) (oor Eskom wat besteel, bevark en ondermyn is), en Heindrich Wyngaard (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-06-24-wanneer-n-president-se-joke-sy-land-choke/) (oor wanneer 'n president se joke sy land choke), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X