Oor skaamte en skuldgevoel, salomies en Amarula

SONDAG MET ANNELIESE

Oor skaamte en skuldgevoel, salomies en Amarula

NUUSBRIEF: 27 JUNIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Op verlede week se beplanningsvergadering stel Max voor ons probeer om die stortvloed van stories oor Eskom-korrupsie saam te vat in een berig. En dit is hoe ek myself toe dae lank verdiep in die geplundery by Eskom. Hier is die uiteindelike storie. (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-24-eskom-besteel-bevark-ondermyn/)

Dit was 'n interessante oefening, want ek (en ek neem aan elkeen van julle ook) het al so gewoond geraak aan korrupsie dat dit regtig baie neem om my nog te skok. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X