Kommetdieding galop met ’n vollende korrek

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Kommetdieding galop met ’n vollende korrek

Nuusbrief: 6 Julie 2021

Dagsê julle

Teen hierdie tyd weet julle seker al: Kaapse Afrikaans het Saterdag die Durban July gewen.

En dit nadat ek net die vorige naweek op een van my gereelde drafstapsessies hier in die boomryke Johannesburgse voorstede gewonder het oor onse geliefde taal Afrikaans en straattekens. Wat my hieroor laat tob het, was toe ek op Barry Hertzog-rylaan in Emmarentia ’n baie ou, nou reeds afgeskilferde wit-op-swart-bordjie raakgesien het, waarop (byna onleesbaar) in Engels “BUS STOP” geskrywe staan – en onderaan (met net die boonste deel van die letters nog uitkenbaar) in keurige, formele Afrikaans “BUSHALTE”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X