Zuma in die tjoekie, 5 dinge wat jy nie van kos geweet het nie, ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Zuma in die tjoekie, 5 dinge wat jy nie van kos geweet het nie, en Jo’burgers is gatvol

NUUSBRIEF: 10 JULIE 2021

Goeiemôre vriende

Dis Saterdag, en dit beteken net een ding: Dis tyd om terug te sit (of dalk juis regop te sit) en te lees aan 'n paar van Vrye Weekblad se lekkerste stories van die week.

Buiten ons drie topstories van Max du Preez (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-08-zuma-n-nasie-kry-sy-selftrots-terug/) (oor 'n nasie wat sy selftrots terugkry nou dat Jacob Zuma uiteindelik agter tralies is), Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-07-09-omtrent-alles-wat-jy-dink-jy-weet-oor-kos-is-verkeerd/) (oor vyf groot kos-mites wat die nek ingeslaan is), en Heindrich Wyngaard (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-08-die-val-van-die-laaste-afrikaner-in-die-anc/) (oor die val van die laaste Afrikaner in die ANC), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X