Dis reg of weg vir Cyril

MAANDAG MET MAX

Dis reg of weg vir Cyril

NUUSBRIEF: 19 JULIE 2021

Goeiedag medeburgers van die suidpunt

Cyril Ramaphosa staan voor die grootste toets van sy lewe, ’n oomblik wat sy nalatenskap gaan bepaal.

Hy moet nou kies: Wil hy hê die geskiedenis moet hom onthou as die leier wat gekeer het dat die ANC skeur (met katastrofiese gevolge vir die land), of as die leier wat genoeg waagmoed gehad het om sy posisie as ANC-leier op die spel te plaas om sy land te red?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X