Staan R vir Rusland of Renamo; wie is Juliet Zoeloe; en die ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Staan R vir Rusland of Renamo; wie is Juliet Zoeloe; en die Republiek verloor sy onskuld

NUUSBRIEF: 24 JULIE 2021

Goeiemôre vriende

Dis weer Saterdag en dit beteken dis tyd om terug te sit en te lees aan die nuwe, vars uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-07-23-vrydag-23-julie-2021/). Soos elke Saterdag, hiermee ons aanbevelings vir 'n paar van ons lekkerste stories.

Buiten ons drie topstories van Erika Gibson (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-22-intelligensie-bloedneus-geslaan/) (oor hoe die aanloop tot die afgelope geweld die laagtepunt vir die staat se veiligheidsgroeping is), Justice Malala (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-22-anatomie-van-n-opstand/) (oor die risiko dat die chaos en oproer weer kan opvlam), en Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-22-plunderorgie-gewone-mense-staan-saam-toe-die-staat-soos-n-groot-speld-verdwyn/) (oor die taxibestuurders en die anties van die suburbs), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X