Alles is weer oukei, so kom ons stry oor Olimpiese medaljes

O DONDERDAG!

Alles is weer oukei, so kom ons stry oor Olimpiese medaljes

NUUSBRIEF: 5 AUGUSTUS 2021

Dagsê

Drie weke gelede nog het dit gevoel of die land op sy knieë is, maar hier gaan baie van ons weer aan soos gewoonlik, asof niks gebeur het nie.

Op sosiale media en ander nabootsings van die werklikheid is die groot strydvraag nou waarom Suid-Afrika nog so min medaljes by vanjaar se Spele gewen het. Die Olimpiese swemheld Roland Schoeman sê op Twitter byna 'n miljoen mense het op een of ander manier gereageer op sy aanbod om as die land se volgende minister van sport, kuns en kultuur te dien as die president sou besluit om sy kabinet te vernuwe...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.