Ons, die mense van Suid-Afrika

MAANDAG MET MAX

Ons, die mense van Suid-Afrika

NUUSBRIEF: 16 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre vriende

Ek gaan vir my ’n T-hemp laat maak wat ek die komende lente en somer so gereeld as moontlik gaan dra. Dit gaan bloot verklaar: Ons, die mense. We the people. Thina bantu.

Die eerste woorde van ons Grondwet verklaar: “Ons, die mense van Suid-Afrika …” Die Vryheidsmanifes van 1955 begin ook so: “We, the People of South Africa, declare for all our country and the world to know …”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X