Dis weer Saterdag, so kry jou foon, tablet of rekenaar reg om te lees aan al die lekker stories in die vars nuwe uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-08-20-vrydag-20-augustus-2021/). Hier is ons aanbevelings vir iets van alles: Skerp onder meer jou kennis op oor Covid-entstowwe; lees 'n tong-in-die-kies-artikel oor die wêreld van advokate en regters; die openbare Zondo-verhore word afgesluit; en daar is 'n lekker ligte storie oor naguile. Kry hier onder meer inligting oor elke artikel, en klik op elke groen onderstreepte opskrif om die hele storie te gaan lees.
Maar voordat ons begin, moet jy eers hoor van ons GRATIS webinaar (https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2021-08-18-gratis-webinaar-planne-vir-platsak-middeljariges/) oor planne vir platsak middeljariges. Lê jy snags wakker en bekommer jou oor jou aftrede? Wel, dan is hierdie net die gesprek vir jou. Sluit by ons aan en luister na (en gesels met) Anneliese Burgess, mede-redakteur van Vrye Weekblad, en Kim Potgieter, skrywer van Midlife Money Makeover...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS
Raakvat-antwoorde oor entstowwe, hoe om vriende te verloor, en ’n anderste kerkbasaar
NUUSBRIEF: 21 AUGUSTUS 2021
DEEL
Goeiemôre vriende
Dis weer Saterdag, so kry jou foon, tablet of rekenaar reg om te lees aan al die lekker stories in die vars nuwe uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-08-20-vrydag-20-augustus-2021/). Hier is ons aanbevelings vir iets van alles: Skerp onder meer jou kennis op oor Covid-entstowwe; lees 'n tong-in-die-kies-artikel oor die wêreld van advokate en regters; die openbare Zondo-verhore word afgesluit; en daar is 'n lekker ligte storie oor naguile. Kry hier onder meer inligting oor elke artikel, en klik op elke groen onderstreepte opskrif om die hele storie te gaan lees.
Maar voordat ons begin, moet jy eers hoor van ons GRATIS webinaar (https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2021-08-18-gratis-webinaar-planne-vir-platsak-middeljariges/) oor planne vir platsak middeljariges. Lê jy snags wakker en bekommer jou oor jou aftrede? Wel, dan is hierdie net die gesprek vir jou. Sluit by ons aan en luister na (en gesels met) Anneliese Burgess, mede-redakteur van Vrye Weekblad, en Kim Potgieter, skrywer van Midlife Money Makeover...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.