Te hel met die politici

MAANDAG MET MAX

Te hel met die politici

NUUSBRIEF: 23 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre!

Die departement van maatskaplike ontwikkeling se nuwe voorstel vir ’n sekuriteitsfonds wat deur ’n maandelikse bydrae van 12% van die inkomste van werkende mense gefinansier word, is in beginsel ’n goeie een.

Ek sou selfs prof. Thuli Madonsela se voorstel (https://www.businesslive.co.za/fm/opinion/protected-space/2021-08-19-thuli-madonsela-the-case-for-a-solidarity-tax/) vir ’n eenmalige solidariteitsbelasting om benadeelde gemeenskappe te help en ongelykheid te versag, in beginsel steun...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X