Ek is so ongelooflik dankbaar vir Die Spuit

SONDAG MET ANNELIESE

Ek is so ongelooflik dankbaar vir Die Spuit

NUUSBRIEF: 5 SEPTEMBER 2021

  • 05 September 2021
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Goeiemôre liewe vriende

Ek sukkel al die hele week met 'n tema vir my nuusbrief. Gewoonlik prut daar 'n paar gedagtes, maar hierdie week is daar niks. My kop voel leeg. So dan skryf ek maar waaroor my hart van vol is.

Ons is nou aan die ander kant van ons persoonlike Covid-reis met my dogter wat letterlik uit die bloute siek geraak het. Ons is, soos mens sou verwag van Vrye Weekblad se oorspronklike kiemkoeser, gekonfyt in die masker-dra, die afspuit, die buite-kuier, die vensters oophou in die kar dat ek nie kan verstaan hoe en waar die vieslike pes ons gevang het nie. Maar dit het. Want dit is wat dit doen. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.