Hallo. My naam is Koos. Ek is ’n libertyn.

MAANDAG MET MAX

Hallo. My naam is Koos. Ek is ’n libertyn.

NUUSBRIEF: 20 SEPTEMBER 2021

Goeiedag mense

Libertynisme (libertarianism) het die nuwe politieke dekking geword vir reaksionêres en mense wat ’n weersin het in die beginsel dat die meerderheid in ’n demokrasie regeer.

Oral in die Weste is selfverklaarde libertyne aan die regterkant van die politieke spektrum. My ervaring is dat dit in Suid-Afrika ook meestal die geval is, maar die meeste van ons libertyne verwerp die regse etiket met groot verontwaardiging. Heelwat van hulle verklaar selfs dat hulle eintlik “linkser” as liberales is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X