Nieu-Seelandse tragedie: Ons wéét nie

DONDERDAG MET ADRI

Nieu-Seelandse tragedie: Ons wéét nie

NUUSBRIEF: 23 SEPTEMBER 2021

Dagsê vriende

Ons weet nie, is al woorde wat ek dié week het. Ons weet eenvoudig nie. Want al wou ek eintlik iets joligs geskryf het, kan ek nie die gedagtes van 'n ma en 'n pa en hulle drie jong kinders, die kleintjies nou almal dood in 'n vreemde land, uit my kop kry nie. 

Dr. Lauren Anne Dickason het in 'n Nieu-Seelandse hof in verband met die moord op haar dogters verskyn en is in aanhouding in 'n eenheid vir forensiese geestesgesondheid. Sy het nie gepleit nie. So ons weet nie wat daardie dag gebeur het nie. Ja, ons lees in die vele berigte oral – in Suid-Afrikaanse, Nieu-Seelandse, Britse publikasies – dat die Pretoriase gesin pas in Nieu-Seeland aangekom het, waar hulle 'n nuwe tuiste wou skep. Ons lees hulle was twee weke lank in verpligte kwarantyn en dat dr. Graham Dickason 'n ortopediese chirurg is en op die treurspel afgekom het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X