’n Dans met demensie en die troos van kook

SONDAG MET ANNELIESE

’n Dans met demensie en die troos van kook

NUUSBRIEF: 26 SEPTEMBER 2021

Goeiemôre liewe vriende

Die dans met demensie. Tydens Covid. Dit is seker die moeilikste ding wat ek al ooit moes doen.

Ek moes vanoggend Capgras-sindroom google. Dit is wat ek wys geword het: “Capgras-sindroom is 'n sielkundige afwyking waar 'n mens glo dat 'n vriend, eggenote, ouer of nabye familielid (of troeteldier) vervang is deur 'n identiese swendelaar. Dit is vernoem na die Franse psigiater Joseph Capgras (1873 – 1950)."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X