Ons is g’n lafaards nie

DONDERDAG MET HANLIE

Ons is g’n lafaards nie

NUUSBRIEF: 30 SEPTEMBER 2021

En hier is dit al weer Donderdag!

Die week was vol nuus en dinge, maar een ding oorheers my persoonlike hoofopskrifte: 'n Vriendin van my het vroegaand in 'n app-taxi geklim nadat sy by iemand net hier op in die straat gekuier het. Die bestuurder druk die knoppie om te sien waarheen hy haar moet neem. 

Haar huis is so 800 meter weg. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X