Die kuns van rég drink, planne vir NkosaXanadu, en Heindrich...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Die kuns van rég drink, planne vir NkosaXanadu, en Heindrich krap kop oor die jeug

NUUSBRIEF: 2 OKTOBER 2021

Goeiemôre vriende

Dis sowaar al die eerste Saterdag in die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand. Hiermee ons aanbevelings van ons lekkerste artikels uit die jongste uitgawe (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-10-01-vrydag-1-oktober-2021/) van Vrye Weekblad vir jou Groot Saterdag-leeslys. Trek jou pantoffels aan, kry 'n koppie koffie (of iets sterker – sien onder), en skuif reg.

Pravin Gordhan, die rara avis van die politiek (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-09-30-pravin-gordhan-die-rara-avis-van-die-politiek/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.