Kultuur en geskiedenis, ja, maar liefs binne die Grondwet

MAANDAG MET MAX

Kultuur en geskiedenis, ja, maar liefs binne die Grondwet

NUUSBRIEF: 4 OKTOBER 2021

Goeiedag vriende

Toe ek 'n skoolkind op die Vrystaatse platteland was, was dit ondenkbaar dat 'n vrou sonder hoed en mans (en seuns) sonder das en pak kerk toe sou gaan. Die Roomse Kerk was die grootste bedreiging naas die Swart en Rooi Gevaar. Gay mense is met diepe afkeur homo’s genoem – dis nou in ordentlike geselskap, elders is van moffies en letties gepraat. Egskeiding was 'n groot skande. Lang hare en rockmusiek was kommunisties. Sport op Sondag was 'n groot sonde. Apartheid was God se wil. Geloftedag was so heilig soos Kersdag, die Voortrekkermonument soos Mekka. Koop Afrikaans, moenie die Jode ondersteun nie.

Ons is steeds beskaafd en behoudend, ons praat steeds Afrikaans, maar mense wat nog in dié soort kulturele doktrine glo, kan jy op die vingers van jou een hand tel. Alles binne een geslag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X