Ek is ’n kanselleerder

MAANDAG MET MAX

Ek is ’n kanselleerder

NUUSBRIEF: 25 OKTOBER 2021

Goeiedag

Politieke korrektheid. Identiteitspolitiek. Critical race theory. Kanselleer-kultuur. Wokeness.

Dié konsepte is nou die Antjie Somerse van keuse van die sogenaamde gespierde liberales en sommer ’n groot deel van veral die wit middelklas in Suid-Afrika. Debatte hieroor in Amerika en elders word met groot emosie huidjie en muidjie na die suidpunt van Afrika ingevoer. Vryheid van spraak word bedreig, sê hulle, dis fascisme onder die dekmantel van sensitiwiteit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.