Galgut en die Booker-prys, die reg om stupid te wees, en ons bou ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Galgut en die Booker-prys, die reg om stupid te wees, en ons bou ons eie tronke

NUUSBRIEF: 6 NOVEMBER 2021

Goeiemôre vriende

Wat ’n week was dit nie met die plaaslike verkiesings nie! Ons skryf natuurlik hierdie week in die jongste uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-11-05-vrydag-5-november-2021/) daaroor, maar ook oor allerhande ander lekker en interessante onderwerpe. Daar is alles van boeke (en natuurlik die Booker-prys!) tot hoekom mense die reg het om stupid te wees.

Boekbedonnerd #30 | Gertrude die genie, ’n gek kultus, roadtrip met ’n reeksmoordenaar, en Galgut wen (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-11-04-boekbedonnerd-30-gertrude-die-genie-n-gek-kultus-roadtrip-met-n-reeksmoordenaar-en-slim-grisham/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.