Roer die post-verkiesingspot

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Roer die post-verkiesingspot

NUUSBRIEF: 9 NOVEMBER 2021

Hallo almal

Ek hoop julle het stemdag 2021 oorleef. Weet nie of julle gestem het of nie gestem het nie; of julle enigsins geregistreer was om te mag stem of nie. Of julle besluit het om die dag aan te wend om julle passie vir tuinwerk of vleisbraai uit te leef nie. Of net leeggelê het omdat dit 'n lekker rusdag of lang naweek vir julle was nie.

Maar ek wil glo diegene wat nie die moeite ontsien het om verlede Maandag te gaan stem nie – wat nog glo dat julle kruisies 'n verskil kan maak – het 'n keuse vir 'n kandidaat of 'n party of burgerlike organisasie uitgeoefen waarmee julle vir die volgende vyf jaar gemaklik sal wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.