Bring ons (hiéroor) byeen

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Bring ons (hiéroor) byeen

NUUSBRIEF: 23 NOVEMBER 2021

Hallo julle

Ons het as Afrikaanssprekende, plattelandse Sondagskoolkinders dikwels die woorde van Engelse koortjies verkeerd gesing. Maar, wil ek julle vertel, darem nie die een wat gisteroggend so helder by my opgekom het terwyl ek luister na berigte en gesprekke oor koalisies oor die radio nie.

Die koortjie wat by my opgekom het, terwyl daar oor die Kannaland- en Johannesburg-koalisievorming gepraat word, geografies byna in twee verskillende lande geleë, was “Bind us together, Lord / bind us together, Lord / bind us together in peace”...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.