SA raak weer muishond

MAANDAG MET MAX

SA raak weer muishond

NUUSBRIEF 22 NOVEMBER

  • 22 November 2021
  • Bulletins
  • 4 min om te lees

Dagsê mense

Suid-Afrika was tot so ’n dekade gelede die darling van die wêreld. Nou is ons weer op pad muishond-status toe.

Ek het die laaste weke ’n bietjie bitterbek getrek vir al die negatiewe houdings teenoor veral ons nasionale rugbyspan. Dis nie regtig belangrik wat leiersfigure in die sportwêreld van ons dink nie, maar dit het my tog laat nadink oor hoekom so baie mense deesdae so min van ons hou – en, dalk, hoekom ons so min van ons self dink...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X