Inentings vir Krismis

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Inentings vir Krismis

NUUSBRIEF: 30 NOVEMBER 2021

Hallo julle

En daar sit en hou ons toe almal asem op Sondagaand, want die president, Cyril Ramaphosa, sou praat en die verwagting was dat hy een of ander strenger inperkingsmaatreël sou aankondig. Dit nou weens die stygende Covid-infeksiegetalle (meer as 3,000 in die 24 uur voordat hy gepraat het) en die nuwe Omicron-variant wat ontdek is.

Maar nee, die president het ons lig daarvan laat afkom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.