Nuwejaarsvoornemens iets van die verlede?

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Nuwejaarsvoornemens iets van die verlede?

NUUSBRIEF: 7 DESEMBER 2021

Hallo julle

Maak mense nog Nuwejaarsvoornemens? Ek bedoel nou spesifiek hier in die era van corona.

En ek vra omdat dit amper weer sulke tyd is, maar dan onthou ’n mens hoe diegene wat wel in 2019 voornemens vir 2020 gehad het dit inderhaas moes aanpas nadat die eerste Covid-19-geval vroeg in Maart deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes aangekondig is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.