Oor ‘ouma Anto’, ’n Bethlehem-ster

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Oor ‘ouma Anto’, ’n Bethlehem-ster

NUUSBRIEF: 14 DESEMBER 2021

Hallo julle

Hierdie aanhaling is nie iets wat ek self uitgedink het nie, maar noudat dit oor my pad gekom het, sal ek dit vir altyd met my saamdra: “Ek wil die lewe geniet terwyl dit aanhou.”

Dit is die woorde van Antoinette Swart, wat gister ’n PhD in antieke kulture aan die Universiteit Stellenbosch ontvang het. Swart, wat glo dat ’n mens nooit ophou leer nie, het ook die volgende te sê gehad: “As die dag eers verby is, keer dit nooit terug nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.