Oor Krismismusiek, die beste niefiksie van die jaar, en boegoe ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Oor Krismismusiek, die beste niefiksie van die jaar, en boegoe vir jou kombuis

NUUSBRIEF: 18 DESEMBER 2021

Goeiemôre liewe vriende

Dis sowaar al klaar die week voor Kersfees en baie mense is reeds met vakansie. In vandag se Groot Saterdag-leeslys bied ons ons ligter stories, en artikels wat niks met politiek te make het nie, aan. Lees onder meer oor Krismismusiek in die Simpel Seisoen waarna jy maar kán luister, die ontslape muso Piet Botha se “Bitterfontein”, die beste niefiksieboeke van 2021, en onsterflikheid.

Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-12-17-vrydag-17-desember-2021/) om die hele uitgawe te lees of klik op die onderstreepte opskrifte hier onder vir die individuele artikels...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.