Zuuuuuuuma-uitputting?

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Zuuuuuuuma-uitputting?

NUUSBRIEF: 21 DESEMBER 2021

Hallo dierbares

Julle het dalk ook, soos ek, gedink (gehoop, gebid) dat die nimmereindigende Jacob Zuma-sage tot ’n einde sou kom toe hy op mediese parool vrygelaat is; dat dit nog net die bedrogsaak is, wat met die wapenskandaal te doen het, wat dan oorbly – en dan is ons ontslae van hom.

Maar hier sit en hou ons weer asem op oor die uiteinde (nadraai, gevolge) van Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen verlede week se hooggeregshof-uitspraak dat die toekenning van die mediese parool onwettig en ongrondwetlik was. Dit is mos wat gebeur as jy gunste kry van ’n politieke gabba, Arthur Fraser, wat in elk geval sy mes vir jou opvolger, Cyril Ramaphosa, in het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.