Ons moet ons innerlike Tutu’s deeglik laat hoor

MAANDAG MET MAX

Ons moet ons innerlike Tutu’s deeglik laat hoor

NUUSBRIEF: 3 JANUARIE 2022

Goeiedag mense

’n Groot verdriet, ’n amper bodemlose hartseer het oor my gedaal toe ek Saterdag na die beeldsending van aartsbiskop Desmond Tutu se begrafnisdiens gekyk het.

Ek was self verras met my trane. Ek huil tog nie oor Tutu se dood nie, hy het 90 jaar lank voluit gelewe en verdien eerder ’n glimlag en ’n kopknik as ’n traan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.