Koffie, koffie anders val ek om

DONDERDAG MET HANLIE

Koffie, koffie anders val ek om

Nuusbrief: 6 Januarie 2022

Môresê

Vrydag staan ek en Le Roux langs die kattebak en debatteer. Ons is op pad berge toe en daar hang reeds twee baguettes in die bungi-koord buite sy rugsak, en 'n blou sarong is met 'n dik tou boaan vasgewoel want die sak is tot barstens toe gepak. 

Die Bialetti-koffiepot lê nog los, maar “hy sal 'n plan maak" om dit óók êrens te hang. Hokaai, sê ek. Daar lê 6km se opdraande en 'n maksimum van 32°C vir ons voor. Moenie worry nie, ek het 'n teesiffie ingepak, sê ek. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X