×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die verhaal van ’n man met ’n goeie hart en ’n gloeiend warm, ...

SONDAG MET ANNELIESE

Die verhaal van ’n man met ’n goeie hart en ’n gloeiend warm, tranerige vrou

NUUSBRIEF: 23 JANUARIE

Goeiemôre liewe vriende

Gister was die Kaap (eintlik Wellington, om presies te wees) die warmste plek op aarde, volgens die man langs wie ek op 'n vliegtuig gesit het. Dit het beslis so gevoel toe ons daar in die versengende hitte in die ou Safair-vliegtuig sit en wag om op te styg. Ek kan nie onthou dat ek al ooit so warm gekry het nie.

Maar ek was net te dankbaar om daar te wees. Want dit was so hittete of ek het my vlug verpas. En dit was net die toedoen van 'n man met 'n goeie hart en 'n groot skoot medemenslikheid wat my gered het van nog 'n dag van Kaapse somerhel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.