Mark Boucher: Heling eerder as bestraffing is dalk ’n beter uitkoms

MAANDAG MET MAX

Mark Boucher: Heling eerder as bestraffing is dalk ’n beter uitkoms

NUUSBRIEF: 24 JANUARIE 2022

Goeiedag vriende

Daar is inderdaad iets soos “subliminale rassisme”. Dit is ook so dat wit Suid-Afrikaners soms goed sê of doen wat hulle nie as rassisties bedoel en nie dink rassisties is nie, wat deur swart en bruin landgenote as rassisties gesien word.

Ek stry my hele volwasse lewe lank teen alle vorme van rassisme. Maar ek het al agtergekom dat ek soms 'n openbare voorval van diskriminasie of rassisme anders verstaan as baie of die meeste swart mense. Dan moet ek die saak herdink, mooi lees en luister hoekom dit as rassisties ervaar word, my so half in die skoene van 'n swart of bruin persoon probeer plaas. Ek dink in die meeste gevalle het ek agtergekom my wit (en Afrikaner-) identiteit en agtergrond het my begrip ingekleur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.