15 wilde wittes, hoefysters na bo en die opmars van die Mozart-babas

O DONDERDAG!

15 wilde wittes, hoefysters na bo en die opmars van die Mozart-babas

NUUSBRIEF: 27 JANUARIE 2022

Môresê!

Een van my gunstelingflieks, The Big Short, begin met 'n aanhaling wat aan Mark Twain toegedig word: “It ain’t what you don’t know that gets you into trouble. It’s what you know for sure that just ain’t so."

Jip, reg geraai: Daar is geen stawing dat dit wel Twain was wat dit eerste kwytgeraak het nie. Pragtige ironie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.