×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Boeremusiek en kostalgie

VRYE TYD

Boeremusiek en kostalgie

NUUSBRIEF: 29 JANUARIE 2022

  • 29 Januarie 2022
  • Bulletins
  • 1 min om te lees

Goeiemôre

As 'n Saterdag soos 'n blink vink sy verskyning maak, is ek gereed om die politiek en die wêreld se swaar probleme 'n bietjie te vergeet. Dit is week-se-dinge. Naweek wil ek my inkruip onder die deken van idees en dinge van die hart.  

Ons het hierdie week 'n klomp artikels wat perfek is daarvoor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.