Goeiemôre
Hier's dit al weer naweek! En genadiglik is dit 'n koel Saterdag hier by ons in die Oos-Kaap. Wat 'n verligting ná die versengende hitte van die afgelope week. Dit is net die regte weer vir op die rusbank lê en lees, en daarvoor kies ek vir julle 'n paar van die stories wat ek besonder baie geniet het in gister se uitgawe:
Ek het lanklaas so 'n interessante onderhoud (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-02-03-anthony-turton-elke-probleem-het-n-oplossing-selfs-suid-afrika-sn/) gedoen soos die een met Anthony Turton hierdie week. Hy is een van ons voorste waterwetenskaplikes en sê Suid-Afrika se waterfiasko kan opgelos word, maar dambou is nie die oplossing nie. Ek daag jou uit om nie net so gefassineer te wees soos ek was met wat hy sê nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.