Dagsê, vriende
Julius Malema en Dali Mpofu se boewery tydens die regterlike dienskommissie (RDK) se onderhoude met aspirant-hoofregters is ’n metafoor vir wat in ons nasionale politieke kultuur skeefgeloop het.
Ons skel, beledig, lieg, vloek en dreig eerder as om gesprek te voer. En die dreigement van geweld is altyd net onder die oppervlak. Pure populistiese teaterpolitiek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.