×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Immigrant, wettig of nie, is ’n mens nes ek en jy

MAANDAG MET MAX

’n Immigrant, wettig of nie, is ’n mens nes ek en jy

Die grootste tekortkoming in pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede was die afwesigheid van enige verwysing na die nuwe vlaag van vreemdelingehaat in Suid-Afrika, skryf MAX DU PREEZ.

Goeiedag!

Vir my was die grootste tekortkoming in pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede, wat dapper teen ANC-ortodoksie ingegaan het, die afwesigheid van enige verwysing na die nuwe vlaag van vreemdelingehaat in Suid-Afrika.

Xenofobie, meestal gemik op Afrikane, gaan vanjaar ’n groot brandpunt word en moontlik weer op moord en geweld uitloop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X