Goeiemôre liewe vriende
Volgende week hierdie tyd hou ons boekefees in Stilbaai. Ons gaan heerlik kuier saam met van die grootste name in Afrikaans. As jy in die Wes- of Suid-Kaap woon, klim in jou kar en kom kuier saam! (En as jy doer in Gauteng is, is daar nog tyd om op 'n vliegtuig te spring!)
Elna van der Merwe, ons #boekesuster op Stilbaai, laat weet dat Ingrid Winterbach, Eben Venter en Kerneels Breytenbach gaan kom inloer by ons eerste sessie van die dag wanneer Deborah Steinmair en Frederik de Jager gesels oor hoe om jou manuskrip by ’n uitgewer aanvaar te kry – asof hulle dit nodig het! ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.