×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die skok van agterkom jy was toe al die tyd verkeerd

DONDERDAG MET HANLIE

Die skok van agterkom jy was toe al die tyd verkeerd

As jy uitvind 'n storie wat jy jare lank geglo het is 'n infame leuen, dan ruk dit nogal die mat onder jou voete uit, skryf HANLIE GOUWS. En sy wil graag jammer sê vir almal vir wie sy dié storie as die waarheid oorgedra het.

Goeie môre!

Ek weet ek skryf nie so baie nie, maar ek praat baie. En wanneer ek van my saak oortuig is, gaan jy my nie maklik stilkry nie. Feite is vir my vreeslik belangrik en ek is nogal gesteld daarop om nie twak te versprei nie. 

Nog 'n ding wat vir my vreeslik belangrik is, is persoonlike verantwoordelikheid, en ek het 'n renons in die Amerikaanse gewoonte om mense te wil hof toe sleep oor goed wat jy self sou kon voorkom het as jy verantwoordelik opgetree het. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.