Asseblief, Cyril, moenie dié skande oor ons bring nie

MAANDAG MET MAX

Asseblief, Cyril, moenie dié skande oor ons bring nie

As jy een van dié is wat verskonings of selfs versagtende omstandighede vir Vladimir Putin se bloedige inval in Oekraïne aanbied, dan is jy óf geheel en al waningelig, óf jy glo nie werklik in die demokrasie of menseregte nie, skryf MAX DU PREEZ.

Dagsê

Daar is sekere vergrype en misdade waaroor geen debat nodig is nie, geen konteks, geskiedenis of agtergrond nie.

Soos pedofilie of verkragting. Dit is afskuwelik en immoreel, wie ook al die pleger en/of slagoffer is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.