Die mense wat ek verloor het

DINSDAG MET ANESCA

Die mense wat ek verloor het

As jy weer probeer vriende wees met iemand ná 'n onderonsie, sirkel jy dan maar óm die moeilike onderwerpe of benader dit met humor? Is dit ’n oplossing, wonder ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Op my lessenaar hou ek ’n handgeskrewe lysie van die vriende, familie en kennisse wat ek weens Covid-19 verloor het. Ek onthou die eerste in November 2020 nog goed – vlootoffisier Dudley Malgas, die man wat 22 jaar lank elke dag om twaalfuur die kanon op Seinheuwel in Kaapstad geskiet het.

As jong joernalis was ek goed bevriend met Malgas se niggie wat saam met my by Die Burger gewerk het, en ons het menige dae die steil, slingerende pad heuwel-op aangedurf om te braai of net lekker by Malgas en sy gesin aan huis te gaan kuier. Uncle Dud was een van die geselligste mense wat ek geken het en hy het jou onmiddellik as deel van die gesin behandel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.