Goeiemôre
Toe ek Sondagoggend by my werk in Den Haag opdaag, staan daar ’n lang ry mense voor die deur. Dit blyk die tatoeëerwinkel verder op in die straat is besig met ’n besondere fondsinsamelingsaksie: Mense kan ’n klein tatoeëring laat aanbring en die geld word geskenk aan ’n goeie doel ter ondersteuning van Oekraïners.
Dit is bitter koud in die stad, maar die mense bly maar kom. Nederlanders is vrekke, maar een gebied waarop hulle nie suinig is nie, is die insameling van geld vir ’n goeie doel wêreldwyd. En ek het lanklaas gesien ’n saak raak mense so diep soos die benarde toestand in Oekraïne...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.