Dagsê!
As ek reg onthou, het ek iewers in April of Mei 2000 vir so 'n uur of twee gedink ek begin nou verstaan hoe die wêreld aanmekaarsteek, maar dié gevoel het gou verbygegaan. Ek reken dis beter so, gegewe wat mense begin aanvang as hulle te seker van enigiets raak.
In die afwesigheid van so 'n deurdagte geheelbeeld berus ek my maar by my eie ietwat chaotiese siening van hierdie warrelwêreld van ons, vol paradoks en dubbelsinnigheid en absurditeit...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.