×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Swart voël; Swanemeer; stiksels en kopfops; en die ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

’n Swart voël; Swanemeer; stiksels en kopfops; en die herinneringe van ’n pastoriekind

ANNELIESE BURGESS se keuse van ses van die beste artikels van die week.

Goeiemôre liewe vriende

Ek het vanoggend wakker geword op die lieflike dorpie Haga Haga aan die Wildekus. En ná 'n swem in die poel hier tussen die rotse voor die huis gaan ek nou met 'n pot tee op die stoep lees wat ek vir my uit hierdie week se twee uitgawes gebêre het.

Hier is my keuse van ses van die beste artikels van die week, en soos altyd op 'n Saterdag, vis ek die stories uit wat nie net oor nuus en politiek gaan nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.