Goeiemôre
Ek is elke dag bly dat ons ten minste fisiek ver weg is van die gevegte in Oekraïne en wat ook al volgende aan daardie front gaan gebeur. Sosiale media bring 'n mens natuurlik intyds op die toneel, so die realiteit van die inval voel wel baie naby aan ons voorstoep.
Rusland ken die speletjie van sosialemedia-manipulasie baie goed. Dit is nie hulle eerste rodeo hierdie nie. Maar nes aan die gevegsfront lyk dit asof hulle hulle hand oorspeel het en nie heeltemal soveel in hulle arsenaal op die sosialemedia-front het as wat hulle gedink het nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.