Goeiemôre
Hiermee my gebruiklike Saterdag-keur van ses van die beste uit die week se twee uitgawes.
Twee stories wat veral vir my uitgestaan het, was Piet Croucamp se (soms skreeusnaakse) vertelling oor sy besoek aan Moedertjie Rusland, en ons opwindende nuwe stem, Mila de Villiers, se ode aan Brixton. Lees ook oor boeke, kuns, 'n fliek, en die dood van 'n geliefde troeteldier...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.