Kiëf of Kyiv? Wladimir Poetin of Vladimir Putin? Tsjernobiel of Chernobyl? Capitol of Kapitool? Mosjesj of Moshoeshoe? Miljard of biljoen?
As iemand wat elke dag van sy lewe Afrikaans skryf, lees en praat, is daar veral twee goed wat my nogal irriteer aan geskrewe Afrikaans: mense wat uit pure luiheid swak Afrikaans besig, en die ewige gemaak van reëls oor hoe Afrikaans moet lyk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
Die demokratisering van Afrikaans
MAX DU PREEZ rig 'n uitnodiging aan lesers: Kom help om ons Afrikaans verder te demokratiseer en skryf vir ons oor wat jou pla en nie pla nie.
Deel
Seergeagte taalgenote
Kiëf of Kyiv? Wladimir Poetin of Vladimir Putin? Tsjernobiel of Chernobyl? Capitol of Kapitool? Mosjesj of Moshoeshoe? Miljard of biljoen?
As iemand wat elke dag van sy lewe Afrikaans skryf, lees en praat, is daar veral twee goed wat my nogal irriteer aan geskrewe Afrikaans: mense wat uit pure luiheid swak Afrikaans besig, en die ewige gemaak van reëls oor hoe Afrikaans moet lyk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.