Hand om die blaas met ’n muishond

MAANDAG MET MAX

Hand om die blaas met ’n muishond

Te hel met die ANC, skryf MAX DU PREEZ.

Dagsê vriende en kamerade

Hoe lank gaan dit die ANC vat om te besef hulle dae van hegemonie is verby, dat hulle deesdae maar net nog ’n politieke party onder vele is? Dat min denkende Suid-Afrikaners deesdae die ANC se stem in die nasionale diskoers as van veel waarde skat?

Ek is die laaste paar weke in gesprek op ’n paar forums met ’n klompie intellektuele, meestal in die ANC/SAKP-dampkring, oor die oorlog in Oekraïne. My verdoeming van Vladimir Putin se bloedige inval in dié onafhanklike, demokratiese republiek en VN-lidland wys ek is ’n apologeet vir Amerika en die Weste, sê hulle, ek verstaan nie die geopolitiek nie en kan nie buite my eie wit Afrikaanse wêreldjie dink nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.