×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Miljarde dinge kom tot ’n einde, maar darem nie biljoene nie

O DONDERDAG!

Miljarde dinge kom tot ’n einde, maar darem nie biljoene nie

WILLEM KEMPEN vermoed in die volgende Big Divide gaan hy nogmaals nie weet waar hy inpas nie.

Goeiemôre almal

Dis weer hoogseisoen om dinge dood te verklaar, weliswaar gewoonlik gevolg deur 'n ewe hartstogtelike betoog dat whatever in werklikheid springlewendig is en selfs 'n blink toekoms het.

Terwyl dit byvoorbeeld lyk of die term “miljard" in ongeveer 50.3% van die volksmond reeds onherroeplik stil geword het, is dit vir die res van die Afrikaanse heelal steeds 'n simbool van die diepgewortelde versugting om enigiets op presies die omgekeerde wyse as die Engelse te doen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.